Die Bronsvetsak (Kyphosus vaigiensis) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Algoabaai voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Brassy chub.