dcsimg
Image of Black-spotted grunt
Creatures » » Animal » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes » » Grunts »

Black Spotted Grunt

Plectorhinchus gaterinus (Forsskål 1775)

Swartspikkel-rubberlip ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Swartspikkel-rubberlip (Plectorhinchus gaterinus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, die Rooisee en die Persiese Golf, die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Blackspotted rubberlip.

Identifikasie

Die vis word tot 45 cm lank en het 'n wit lyf met swart kolletjies op die sye en bokant. Die vinne is geel met swart kolletjies op die anale-, dorsale- en stertvinne. Die onvolwasse vissies het swart strepe op die kop en die lyf tot hulle 12 cm lank is, daarna verander dit in kolletjies.

Hulle leef in vlak koraalriwwe in water wat 3 tot 35m diep is. Hulle word gereeld in groepe gesien naby die koraal hellings. Die visse vreet bodem ongewerweldes.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Swartspikkel-rubberlip: Brief Summary ( Afrikaans )