dcsimg

Sjokolade-doktervis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Sjokolade-doktervis (Acanthurus thompsoni) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan en Indiese Oseaan; ook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by noord KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Chocolate surgeon.

Identifikasie

Die vis word tot 27 cm lank en is donkerbruin tot lig met 'n wit stert. Daar is 'n donker kol by agterkant van die dorsalevin wat slegs sigbaar is wanneer die vis sy ligter kleur variasie vertoon, soos by die skoonmaak stasies. Die onvolwasse vissies het ligte geel vinne.

Hulle leef in aflandige koraalriwwe in water wat 4 tot 22m diep is en leef loserige groepe saam. Die visse vreet soöplankton.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Sjokolade-doktervis: Brief Summary ( Afrikaans )