dcsimg

Voëlvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Voëlvis (Gomphosus caeruleus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Aliwal-bank. Die onvolwasse vissies is al opgemerk in die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Bird wrasse.

Voorkoms

Die vis het 'n dun lyf en die volwasse vis se snoet en kakebeen is verleng sodat die bek soos die van 'n voël lyk. Die vis word tot 28 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraal- en rotsriwwe in water wat 10 tot 32 m diep is. Hulle vreet skaaldiere en is daglewend.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Voëlvis: Brief Summary ( Afrikaans )