Die Swartstert-akkedisvis (Synodus jaculum) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Blacktail lizardfish.