dcsimg

Driebandstrandkiewiet ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Driebandstrandkiewiet (Charadrius tricollaris) is 'n algemene standvoël en kom wydverspreid oor Suider-Afrika voor. Die voël is 18 cm groot en weeg 28 - 45 gram met 'n vlerkspan van 46 cm. Die streekbevolking is ongeveer 25 000. In Engels staan die voël bekend as Three-banded Plover.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Charadrius tricollaris". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 July 2012.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Driebandstrandkiewiet: Brief Summary ( Afrikaans )