dcsimg

Rooivlerkstreepkoppie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooivlerkstreepkoppie (Emberiza capensis) is 'n amper-endemiese algemene standvoël in die suide van Suid-Afrika en raak gelokaliseerd en skaars in die noorde. Die voël is 16 cm groot en weeg 17 - 27 gram. In Engels staan die voël as die Cape Bunting bekend.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Emberiza capensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooivlerkstreepkoppie: Brief Summary ( Afrikaans )