dcsimg

Bruinvuurvinkie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bruinvuurvinkie (Lagonosticta nitidula) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël van digte struikgewas en riete naby water. Die voël is 10 cm groot en weeg 9 - 12 gram. Die voël is die broeigasheer vir die Staalblouvinkie. In Engels staan die voël bekend as die Brown Firefinch.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Lagonosticta nitidula". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bruinvuurvinkie: Brief Summary ( Afrikaans )