Die Rooistertsaadvretertjie, ook bekend as die Oostelike saadbrekertjie (Pyrenestes minor) is 'n skaars standvoël in struikgewas in vogtige miomboboomveld, ruigtes, woudrande asook in teeplantasies. Snawelgrootte wissel en voëls met groter snawels eet groter saad. Die voël is 14 cm groot en weeg 18 gram. In Engels staan die voël as die Lessor Seedcracker bekend.