dcsimg

Rooiwangwoudsysie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooiwangwoudsysie, ook bekend as die Rooirugsaadvretertjie (Cryptospiza reichenovii) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël van woudonderbos maar word maklik misgekyk. Hulle vlieg baie vinnig en reguit. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 - 17 gram. In Engels staan die voël as die Red-faced Crimsonwing bekend.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Cryptospiza reichenovii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakel

http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=E034D9D964E5AC11

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooiwangwoudsysie: Brief Summary ( Afrikaans )