Die Swartkroonsanger (Sylvia atricapilla) is 'n seldsame voël en Palearkties-broeiende swerwer en nog min opgeteken in Suider-Afrika. Hulle leef in digte struikgewasse. Die voël is 13 cm groot en weeg 14 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Eurasian Blackcap