dcsimg

Witliesbosbontrokkie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die witliesbosbontrokkie (Batis molitor) is 'n algemene standvoël in breëblaarboomveld en doringboomsavanne. In Engels staan die voël as die Chinspot batis bekend.

Identifikasie

 src=
Mannetjie

Die voëljie is 13 cm lank en weeg 12 gram. Dit is die algemeenste bosbontrokkie in vogtige savanne en sy gebied oorvleuel effens met die Priritbosbontrokkie in die weste en die Mosambiekbosbontrokkie in die ooste. Die mannetjie verskil van die Priritbosbontrokkie: die sye is wit en nie donker gevlek nie. Die borsband is ook breër en die rug effe grys en nie gevlek soos dié van die Mosambiekbosbontrokkie nie. Die wyfie se rug is nie gevlek soos die van die Mosambiekbosbontrokkie nie.

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Witliesbosbontrokkie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die witliesbosbontrokkie (Batis molitor) is 'n algemene standvoël in breëblaarboomveld en doringboomsavanne. In Engels staan die voël as die Chinspot batis bekend.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF