dcsimg

Bosmusikant ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die bosmusikant (Ploceus bicolor) is 'n algemene standvoël in woude en digte boomveld. Die voël is gebiedsgebonde, sluit dikwels by voëlgroepe aan en pare bly heeljaar saam. In Engels staan die voël bekend as die Forest Weaver of Dark-backed Weaver.

Identifikasie

 src=
Skets

Die voël is 15 cm lank en weeg 28 tot 43 gram. Die rugkant is swartbruin en die bors en pens is goudgeel. Die geslagte lyk eenders en het geen eklipskleed nie. Die keel is wisselend spikkelgrys. Die voël kan met die Olyfkopwewer verwar word.

Hulle broei alleen in 'n fyngeweefde nes wat van slinger- en rankplante gemaak word. Die nes het 'n lang ingangstonnel en hang aan 'n dun tak wat gestroop is van blare.

Sien ook

Bronnelys

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bosmusikant: Brief Summary ( Afrikaans )