dcsimg

Brilwewer ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Brilwewer (Ploceus ocularis) is 'n algemene standvoël van woudrand, vogtige boomveld, ruigtes en tuine. Hulle kom gewoonlik in pare voor en broei alleen in 'n fyngeweefde nes met 'n lang ingangstonnel. Die voël is 15 cm groot, weeg 27 - 32 gram en is monogaam. In Engels staan die voël bekend as die Spectacled Weaver.

 src=
'n Brilwewer in Durban, Suid-Afrika.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Ploceus ocularis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Brilwewer: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Brilwewer (Ploceus ocularis) is 'n algemene standvoël van woudrand, vogtige boomveld, ruigtes en tuine. Hulle kom gewoonlik in pare voor en broei alleen in 'n fyngeweefde nes met 'n lang ingangstonnel. Die voël is 15 cm groot, weeg 27 - 32 gram en is monogaam. In Engels staan die voël bekend as die Spectacled Weaver.

 src= 'n Brilwewer in Durban, Suid-Afrika.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF