Die Gebande sanger (Calamonastes fasciolatus) is 'n amper-endemiese standvoël in droë doringboomsavanne. Die voël is 14 cm groot en weeg 13 gram. In Engels staan die voël bekend as die Barred Wren-Warbler.