dcsimg

Karoolangstertjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Karoolangstertjie (Prinia maculosa) is 'n endemiese algemene, wydverspreide standvoël in fynbos, ruigtes en hoër Karoostruike. Die voël kom een-een voor of in pare. Die voël is 14 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Prinia.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Prinia maculosa". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Karoolangstertjie: Brief Summary ( Afrikaans )