dcsimg

Kleinste klopkloppie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kleinste klopkloppie (Cisticola ayresii) is 'n algemene standvoël in vogtige kortgrasveld, soms gaan hulle na laer hoogtes gedurende die winter. Die voël is 9 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Ayres Cisticola.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Cisticola ayresii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kleinste klopkloppie: Brief Summary ( Afrikaans )