dcsimg

Langbeenkorhaan ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Langbeenkorhaan (Lissotis melanogaster) is 'n redelike algemene standvoël en leef in boomwêreld en hoë, oop grasveld. Hulle kom voor aan die ooskus van Suid-Afrika, sentraal Mosambiek en die noorde van Zimbabwe en Botswana.

Die voël is 58 – 65 cm groot en weeg 1,1 - 2,7 kilogram. In Engels staan die voël bekend as Black-bellied bustard.

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Langbeenkorhaan: Brief Summary ( Afrikaans )