dcsimg

Kuifkoptarentaal ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kuifkoptarentaal (Guttera pucherani) is 'n algemene standvoël wat in die vallei van die middel Zambezirivier, suid en sentraal Mosambiek en die noordkus van KwaZulu-Natal voorkom. Die voël staan in Engels bekend as die Crested guineafowl.

Voorkoms

 src=
By die Hluhluwe-Imfolozipark in Suid-Afrika.

Die voël is 46 – 52 cm groot en weeg 800 - 1500 gram. Die voël lyk soos die gewone tarentaal maar het 'n klos krullerige swart vere op die kop.

Subspesies

Daar is vyf erkende subspesies:

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2008). Guttera pucherani. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 22 April 2009.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kuifkoptarentaal: Brief Summary ( Afrikaans )