dcsimg

Pterodroma ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Pterodroma: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Pterodroma is 'n genus van voëls in die familie van stormvoëls (Procellariidae). Die genus het 33 spesies. Die genus bestaan uit middelgroot stormvoëls wat deur onreëlmatige, hoë en baie vinnige vliegaksie gekenmerk word. Die snawel is gewoonlik donker, korter en dieper as pylstormvoëls en Procellaria-stormvoëls s'n.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF