dcsimg

Rooipootruiter ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooipootruiter (Tringa totanus) is 'n seldsame somertrekvoëlwat by kus- en watermassas voorkom en baie klein getalle oorwinter. Die voël is 27 – 29 cm lank, 90 - 150 g groot met 'n vlerkspan van 62 cm. In Engels staan die voël bekend as die Common Redshank.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Tringa totanus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooipootruiter: Brief Summary ( Afrikaans )