dcsimg

Tringa ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Tringa: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Tringa is 'n genus van voëls in die familie van strandlopers en snippe (Scolopacidae). Die genus omvat 13 spesies. Voëls in die genus is hoofsaaklik varswatervoëls, gewoonlik met helderkleurige bene.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF