dcsimg

Grootstrandkiewiet ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Grootstrandkiewiet (Charadrius leschenaultii) is 'n voël en skaars somer besoeker aan Suider-Afrika se kuswatermassas. Hulle kom meer in die ooste voor veral Mosambiek. Die voël is 22 – 25 cm groot en weeg 75 - 130 gram met 'n vlerkspan van 55 cm. Die streeksbevolking is sowat 2000 voëls. In Engels staan die voël bekend as die Greater Sand Plover.

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Charadrius leschenaultii

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Charadrius leschenaultii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Grootstrandkiewiet: Brief Summary ( Afrikaans )