dcsimg

Rooipootmalgas ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooipootmalgas (Sula sula) is 'n voël en 'n gereelde besoeker aan die Mosambiekkanaal en word gewoonlik na somersiklone gesien. Verder suid is die voël skaars. Die voël is 66–77 cm groot en weeg 820–950 g met 'n vlerkspan van 0,9–1,1 m. Daar broei ongeveer 3 500 pare op Europa-eiland en 1 300 pare op Fernando de Noronha. In Engels staan die voël bekend as Red-footed booby.

Sistematiese klassifikasie

Sulidae (malgasse)
Morus

Noordelike malgas

Witmalgas

Australiese malgas

Papasula (Gryspootmalgas)

Sula

Rooipootmalgas

Bruinmalgas

Brilmalgas

Gwanomalgas

Bloupootmalgas

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Sula sula". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooipootmalgas: Brief Summary ( Afrikaans )