dcsimg

Dwergkussingseester ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Dwergkussingseester (Patiriella exigua) is 'n seester wat aan die hele Suid-Afrikaanse kuslyn voorkom en word tot 2 cm breed. Die diertjie lyk meer soos 'n vyfkant as 'n ster omrede die pote nie goed ontwikkel is nie. Die kleur wissel van bruin, groen, oranje tot wit. Daar is klein teëlagtige plate op die bokant wat oortrek is met knoppiesagtige stekels. Die ongewerwelde diertjie leef in die tussengetysone in vlak rotspoele waar hulle mikroskopiese alge vreet wat op die rotse leef.

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Dwergkussingseester: Brief Summary ( Afrikaans )