dcsimg

Gentianaceae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Gentianaceae is 'n familie van blomplante. Die familie bestaan uit meer as 1500 spesies, wat in 87 genera ingedeel word. Die familie is vir die eerste keer in 1789 deur Antoine Laurent de Jussieu beskryf.

Verspreiding is kosmopolities. Die familie bestaan uit bome, struike en kruie, met 'n wye verskeidenheid van kleure en blompatrone.

Sommige spesies word as ornamentele plante gekweek en verskeie spesies word vir medisinale doeleindes en geurmiddels ingespan.

Genera

Eksterne skakels

Verwysings

  1. Angiosperm Phylogeny Group (2009). “An update of the Angiosperm Phylogeny Group classification for the orders and families of flowering plants: APG III” (PDF). Botanical Journal of the Linnean Society 161 (2): 105–121. doi:10.1111/j.1095-8339.2009.00996.x. Besoek op 2013-07-06.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gentianaceae: Brief Summary ( Afrikaans )