Damaliscus is 'n genus van wildsbokke in die familie van horingdraers (Bovidae) en die subfamilie Alcelaphinae. Die genus bestaan uit vier spesies, wat slegs in Afrika voorkom.