dcsimg
Image of African wintersweet
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Dogbane Family »

African Wintersweet

Acokanthera oblongifolia (Hochst.) Benth. & Hook. fil. ex B. D. Jacks.

Duinegifboom ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Duinegifboom (Acokanthera oblongifolia) is 'n klein boompie wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika. Dit kom ook in Eswatini en die suide van Mosambiek voor.[1] Die boom het donker, leeragtige, blinkgroen blare met 'n prominente middelnerf en het dra ook soetgegeurde wit blomme in trosse op die blaarbasis. Die vrugte is vlesig, bessieagtig en rooi tot swart van kleur. Die plant bevat melksap wat uiters giftig is en vee vrek daarvan. Dié sap was gebruik vir gifpyle. Voëls en vlermuise eet wel die vrugte.

Fotogalery

Sien ook

Bronne

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Duinegifboom: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Duinegifboom (Acokanthera oblongifolia) is 'n klein boompie wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika. Dit kom ook in Eswatini en die suide van Mosambiek voor. Die boom het donker, leeragtige, blinkgroen blare met 'n prominente middelnerf en het dra ook soetgegeurde wit blomme in trosse op die blaarbasis. Die vrugte is vlesig, bessieagtig en rooi tot swart van kleur. Die plant bevat melksap wat uiters giftig is en vee vrek daarvan. Dié sap was gebruik vir gifpyle. Voëls en vlermuise eet wel die vrugte.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF