Die Sandkleurzoanthus (Palythoa natalensis) is 'n ongewerwelde seediertjie wat aan die ooskus van Suid-Afrika in die tussengetysone in rotspoele voorkom. Die diertjie word tot 10 mm breed en is kort, dik en sandkleurig. Dit het 'n growwe tekstuur omrede fyn sandkorrels in die liggaamsdeel ingebed is.

Palythoa natalensis is een Zoanthideasoort uit de familie van de Sphenopidae.[1] De wetenschappelijke naam van de soort is voor het eerst geldig gepubliceerd in 1938 door Carlgren.
Bronnen, noten en/of referenties