Die Koedoebessie (Pseudolachnostylis maprouneifolia) is 'n boom wat voorkom in die oostelike gedeelte van Limpopo en Mpumalanga. Die boom is middelgroot en groei in bosveld en op rotsrante op koppies. Die boom is opmerklik wanneer hy pragtige herfskleure kry. Die vrugte is dun en vlesig, ongeveer 2 cm in deursnee en liggeel wanneer dit volwasse is. Die groenerige wit blomme in onopvallend. Manlike en vroulike blomme word aan verskillende bome gedra.

Pseudolachnostylis maprouneifolia là một loài thực vật có hoa trong họ Diệp hạ châu. Loài này được Pax miêu tả khoa học đầu tiên năm 1899.[1]
Pseudolachnostylis maprouneifolia là một loài thực vật có hoa trong họ Diệp hạ châu. Loài này được Pax miêu tả khoa học đầu tiên năm 1899.