dcsimg
Image of citronella grass
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » True Grasses »

Citronella Grass

Cymbopogon nardus (L.) Rendle

Reuseterpentyngras ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die reuseterpentyngras (Cymbopogon nardus (L.) Rendle) is 'n grasspesie wat inheems aan Suid-Afrika is. Dit kom in Oos-Kaap, Noord-Wes, KwaZulu-Natal, Gauteng, Limpopo en Mpumalanga voor. Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' (LC) gelys.[4] Dit het 'n wye voorkomsgebied tot in Indonesië.

Dit is 'n polgras wat 2 m hoog kan word en 'n aromatiese olie bevat. Dit is saam met C. winteriana een van twee grasse wat hierdie sitronella-olie produseer en wat vrykom as die blare gekneus word. Navorsing in Thailand het getoon dat hierdie olie insekte afweer. Dit word ook vir aromaterapie gebruik. Die blare word in in Indonesie ook in die kombuis gebruik en dikwels word hierdie gras naby die hoek van die huis aangeplant.[5]

Fotogalery

Verwysings

  1. Plant names.
  2. Sprengel, Curt (Kurt, Curtius) Polycarp Joachim 1815. Plantarum Minus Cognitarum Pugillus 2: 14
  3. Plant List.
  4. SANBI-rooilys.
  5. Medical daily.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Reuseterpentyngras: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die reuseterpentyngras (Cymbopogon nardus (L.) Rendle) is 'n grasspesie wat inheems aan Suid-Afrika is. Dit kom in Oos-Kaap, Noord-Wes, KwaZulu-Natal, Gauteng, Limpopo en Mpumalanga voor. Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' (LC) gelys. Dit het 'n wye voorkomsgebied tot in Indonesië.

Dit is 'n polgras wat 2 m hoog kan word en 'n aromatiese olie bevat. Dit is saam met C. winteriana een van twee grasse wat hierdie sitronella-olie produseer en wat vrykom as die blare gekneus word. Navorsing in Thailand het getoon dat hierdie olie insekte afweer. Dit word ook vir aromaterapie gebruik. Die blare word in in Indonesie ook in die kombuis gebruik en dikwels word hierdie gras naby die hoek van die huis aangeplant.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF