Die Doringkatjiepiering (Hyperacanthus amoenus) - voorheen Gardenia amoena - is 'n boom wat tot ongeveer 7 m hoog word. Dit het al by 'n wye reeks habitate aangepas. Die boom het wit blomme wat ongeveer 3 cm lank is en is pienk tot rooierig aan die agterkant van die kroonblare. Die vrugte is tot 2.5 m in deursnee en is donkerbruin tot swart wanneer dit volwasse is.

Hyperacanthus amoenus là một loài thực vật có hoa trong họ Thiến thảo. Loài này được (Sims) Bridson mô tả khoa học đầu tiên năm 1985.[1]
Hyperacanthus amoenus là một loài thực vật có hoa trong họ Thiến thảo. Loài này được (Sims) Bridson mô tả khoa học đầu tiên năm 1985.