Die Afrikaanse snip (Gallinago nigripennis) is 'n algemene standvoël en kom voor in sentraal en die ooste van Suider-Afrika. Die voël is 28 – 30 cm groot en weeg 110 - 140 gram met 'n vlerkspan van 45 cm. In Engels staan die voël bekend as die African Snipe.

Illustrasie, 1902