Die Damarasterretjie (Sternula balaenarum) is 'n amper endemiese voël wat leef by vlak beskutte kuslyne, baaie en strandmere; meestal aan die Weskus en suidkus. Die meeste trek gedurende die winter na Wes-Afrika maar sommige oorwinter wel. Die streekbevolking is sowat 7000 pare en hule status is amper bedreigd. Die voël is 21 – 23 cm lank, 46 - 60 g groot met 'n vlerkspan van 50 cm. In Engels staan die voël bekend as die Damara Tern.