Die Aleppoden (Pinus halepensis) is 'n denneboom wat inheems is aan die Middellandse See gebied. Dit is 'n indringerplant in Suid-Afrika.[1]
Die Aleppoden (Pinus halepensis) is 'n denneboom wat inheems is aan die Middellandse See gebied. Dit is 'n indringerplant in Suid-Afrika.