dcsimg

Rooiruggraspadda ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die rooiruggraspadda (Ptychadena anchietae) is 'n padda kom voorkom in die Limpoporiviervallei van Suid-Afrika. Hulle vreet hoofsaaklik insekte. Die padda is 4 – 5 cm lank en leef in vleie en vogtige grasveld. Die padda is vaartbelynd met 'n puntige snoet. Die rug is effens baksteenrooi en die pens is ligter van kleur terwyl die oë donker is. Die agterpote is lank en dun met die tone effens geweb. Die padda is bekend vir sy springvermoë.

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooiruggraspadda: Brief Summary ( Afrikaans )