Die sterkbos (Terminalia prunioides) is klein, bladwisselende boom of somtyds ook 'n struik wat voorkom in Limpopo en Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit boompie kan enkel of meerstammig wees. Dit groei in swak gedreineerde kleigrond of klipperige heuwelhange en word tot 8 m groot. Die bas is bruingrys en ouer bome s'n kan gegroef wees. Gepaarde of enkeldorings kom voor by die basis van die sytakkies. Die blare is enkelvoudig, in spirale aan die punte van die takkies. Massas wit blommetjies kom vanaf Oktober tot Januarie voor; die blommetjies is in are gerangskik. Die saadpeule is papieragtig en is helder pruimrooi.

Terminalia prunioides, the purple-pod cluster-leaf or purple-pod terminalia, is a small African tree in the family Combretaceae.[1][2] It is native to the eastern and south-central parts of the continent.[1]
Terminalia prunioides, the purple-pod cluster-leaf or purple-pod terminalia, is a small African tree in the family Combretaceae. It is native to the eastern and south-central parts of the continent.
Terminalia prunioides là một loài thực vật có hoa trong họ Trâm bầu. Loài này được M.A.Lawson miêu tả khoa học đầu tiên năm 1871.[1]
Terminalia prunioides là một loài thực vật có hoa trong họ Trâm bầu. Loài này được M.A.Lawson miêu tả khoa học đầu tiên năm 1871.