dcsimg
Imagem de Engraulis japonicus Temminck & Schlegel 1846
Life » » Reino Animal » » Vertebrados » » Actinopterygii » » Engraulidae »

Engraulis japonicus Temminck & Schlegel 1846

Kaapse ansjovis ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Kaapse ansjovis (Engraulis japonicus) is 'n klein vissie wat groot kommersiële waarde het en kom aan die hele Suid-Afrikaanse kus en ook in die Stille Oseaan voor.

Voorkoms

Die vis is silwer met 'n streep op die sye en word sowat 13 cm lank. Die vis is volop op die Agulhasbank waar dit in skole voorkom. Die vis vreet plankton en op hul beurt is weer voeding vir roofvisse, haaie, robbe en dolfyne. Die wyfies los haar eiers gedurende Oktober tot Januarie.

Sien ook

 src=
Gedroogde Kaapse Ansjovis op 'n mark

Eksterne skakel

Bron

Verwysings

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Kaapse ansjovis: Brief Summary ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Kaapse ansjovis (Engraulis japonicus) is 'n klein vissie wat groot kommersiële waarde het en kom aan die hele Suid-Afrikaanse kus en ook in die Stille Oseaan voor.

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF