dcsimg

Madagaskar-ralreier ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Madagaskar ralreier (ook genoem die Malgassiese ralreier) is 'n seldsame winterbesoeker wat nie in Suid-Afrika broei nie.

Identifikasie

Die voël het 'n redelike donker rug en nek met breë, opvallende strepe, wat in vlug skerp by die wit vlerke afsteek. Die kenmerke onderskie hom van die ralreier. Sy groenerige snawel het 'n swart punt en snawelnok. Die algemene lengte van 'n volwasse voël is 47 cm.

Verspreiding

Soos die naam aandui is die Madagaskar-ralreier endemies aan Madagaskar. Die voël word ook af en toe in Zimbabwe gesien, maar besoek Mosambiek meer dikwels; word ook gereeld in Oos-Afrika gesien.

Ander name

  • Wetenskaplike naam: Ardeola idae
  • Engelse naam: Madagascar Squacco of Madagascar Pond-Heron

Sien ook

Bronnelys

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Madagaskar-ralreier: Brief Summary ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Madagaskar ralreier (ook genoem die Malgassiese ralreier) is 'n seldsame winterbesoeker wat nie in Suid-Afrika broei nie.

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF