Die Spitsstertglansspreeu (Lamprotornis acuticaudus) is 'n seldsame standvoël en plaaslike nomade in breëblaaroomveld en droë rivierbeddings. Hulle kom dikwels in klein swerms voor. Die voël is 26 cm groot en weeg 61 - 76 gram. In Engels staan die voël bekend as die Sharp-tailed Starling.