dcsimg
Imagem de Bohadschia subrubra (Quoy & Gaimard 1834)
Life » » Metazoa » » Echinodermata » » Holothuroidea » » Holothuriidae »

Bohadschia subrubra (Quoy & Gaimard 1834)

Wit gespikkelde seekomkommer ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Wit gespikkelde seekomkommer (Bohadschia subrubra) is 'n seekomkommer wat leef in koraalriwwe en sanderige areas in water wat 3 tot 40 m diep is. Die seedier se lyf is groot, dit word tot 400 mm lank, liggekleur met geel en bruin vlekke op. Onreëlmatige donkerder kolle kom ook voor. Die hele lyf is bedek met klein, fyn donker kolletjies met 'n wit rand.

Die seedier skiet taai drade uit wanneer dit bedrieg word. Dit gebruik klippies, skulpies en ander materiaal om dit self te bedek; deels as kamoeflering en deels om die son weg te hou. Hulle vreet hoofsaaklik detritus. Die seekomkommer kom voor in die Indiese-Stille Oseaan gebied en die westelike Indiese Oseaan tot by die noorde van KwaZulu-Natal. Die spesie kom algemeen voor.

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3


licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Wit gespikkelde seekomkommer: Brief Summary ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Wit gespikkelde seekomkommer (Bohadschia subrubra) is 'n seekomkommer wat leef in koraalriwwe en sanderige areas in water wat 3 tot 40 m diep is. Die seedier se lyf is groot, dit word tot 400 mm lank, liggekleur met geel en bruin vlekke op. Onreëlmatige donkerder kolle kom ook voor. Die hele lyf is bedek met klein, fyn donker kolletjies met 'n wit rand.

Die seedier skiet taai drade uit wanneer dit bedrieg word. Dit gebruik klippies, skulpies en ander materiaal om dit self te bedek; deels as kamoeflering en deels om die son weg te hou. Hulle vreet hoofsaaklik detritus. Die seekomkommer kom voor in die Indiese-Stille Oseaan gebied en die westelike Indiese Oseaan tot by die noorde van KwaZulu-Natal. Die spesie kom algemeen voor.

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Bohadschia subrubra ( Neerlandês; Flamengo )

fornecido por wikipedia NL

Bohadschia subrubra is een zeekomkommer uit de familie Holothuriidae.

De wetenschappelijke naam van de soort werd in 1834 gepubliceerd door Quoy & Gaimard.

Bronnen, noten en/of referenties
Geplaatst op:
16-12-2011
Dit artikel is een beginnetje over biologie. U wordt uitgenodigd om op bewerken te klikken om uw kennis aan dit artikel toe te voegen. Beginnetje
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia-auteurs en -editors
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia NL