dcsimg

Langarm-harder ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Langarm-harder (Valamugil cunnesius) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Longarm mullet.

Voorkoms

Die kop en liggaam is silwer en daar is 'n swart kol op die bokant van die pektorale vin se basis. Die vis word 35 cm lank.

Habitat

Alhoewel die vis 'n seevis is kom dit ook perodiek voor in varswater. Die wyfie lê haar eiers naby strandmere gedurende die somer maande. Die onvolwasse visse leef in strandmere, veral daardie met 'n varswater invloei.

Sien ook

Bronne

Verwysings

  1. Smith J. L. B., 1948. A generic revision of the mugilid fishes of South Africa. Ann. Mag. Nat. Hist. (Ser. 11) v. 14 (núm. 120) (1947). 833-843.
  2. World Register of Marine Species (en)
  3. Cuvier, G. & A. Valenciennes. 1836.

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Langarm-harder: Brief Summary ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Langarm-harder (Valamugil cunnesius) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Longarm mullet.

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF