dcsimg
Imagem de Pandanus livingstonianus Rendle
Life » » Archaeplastida » » Angiosperms » » Pandanaceae »

Pandanus livingstonianus Rendle

Derivation of specific name ( Inglês )

fornecido por Flora of Zimbabwe
livingstonianus: named after the legendary Scottish explorer David Livingstone (1813-1873).
licença
cc-by-nc
direitos autorais
Mark Hyde, Bart Wursten and Petra Ballings
citação bibliográfica
Hyde, M.A., Wursten, B.T. and Ballings, P. (2002-2014). Pandanus livingstonianus Rendle Flora of Mozambique website. Accessed 28 August 2014 at http://www.mozambiqueflora.com/speciesdata/species.php?species_id=168050
autor
Mark Hyde
autor
Bart Wursten
autor
Petra Ballings
original
visite a fonte
site do parceiro
Flora of Zimbabwe

Description ( Inglês )

fornecido por Flora of Zimbabwe
Small tree. Stem pale brown, supported by numerous stilt roots; stem and roots spiny. Young trees palm-like with a single terminal tuft of leaves, older trees shortly branched and pine-like with many terminal tufts. Leaves in 1-many terminal tufts of 3 spirally arranged ranks, long and linear strap-shaped, 1 m or more long, shiny bright green to dark olive-green, paler below; margin armed with backward-facing hooked prickles. Flowers unisexual; male flowers in branched, spikes, 15-20 cm long, creamy-white with conspicuous spathe-like bracts; female flowers greenish-cream in short compact spikes. Fruit small, fleshy in cone-like clusters up to 12 × 7cm.
licença
cc-by-nc
direitos autorais
Mark Hyde, Bart Wursten and Petra Ballings
citação bibliográfica
Hyde, M.A., Wursten, B.T. and Ballings, P. (2002-2014). Pandanus livingstonianus Rendle Flora of Mozambique website. Accessed 28 August 2014 at http://www.mozambiqueflora.com/speciesdata/species.php?species_id=168050
autor
Mark Hyde
autor
Bart Wursten
autor
Petra Ballings
original
visite a fonte
site do parceiro
Flora of Zimbabwe

Frequency ( Inglês )

fornecido por Flora of Zimbabwe
Locally common

Worldwide distribution ( Inglês )

fornecido por Flora of Zimbabwe
Worldwide: Mozambique and NE Zambia; probably also in D.R. Congo and Angola.
licença
cc-by-nc
direitos autorais
Mark Hyde, Bart Wursten and Petra Ballings
citação bibliográfica
Hyde, M.A., Wursten, B.T. and Ballings, P. (2002-2014). Pandanus livingstonianus Rendle Flora of Mozambique website. Accessed 28 August 2014 at http://www.mozambiqueflora.com/speciesdata/species.php?species_id=168050
autor
Mark Hyde
autor
Bart Wursten
autor
Petra Ballings
original
visite a fonte
site do parceiro
Flora of Zimbabwe

Skroefpalm ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Skroefpalm (Pandanus livingstonianus) is 'n palmagtige boom wat nouverwant is aan die palms. Hierdie palms het hul naam te danke aan die blare wat in 'n kompakte spiraal uit die stam groei. Die wetenskaplike naam herdenk die Skotse ontdekkingsreisiger David Livingstone (1813-1873) wat in een van sy geskrifte, "Die Zambezi en sy sytakke", na 'n soortgelyke plant verwys. Hulle groei tot 13 m hoog, is eensaadlobbig, en het soos die aalwyn 'n bywortelstelsel. Manlike en vroulike plante kom voor.

Volgens sommige klassifikasiestelsels bevat die orde slegs een familie, naamlik die egte skroefpalms (familie Pandanaceae), maar volgens ander stelsels word die families Spargianaceae en Typhaceae ook by hierdie orde ingesluit. Spesies van die familie Pandanaceae word slegs in die trope en die subtrope aangetref.

Die naam skroefpalms is daaraan toe te skryf dat die blare in drie spirale bo mekaar en ewewydig aan mekaar rondom die vertakte stam ingeplant is. Die verteenwoordigers van die ander twee families is moeras- of waterplante en word meestal in die gematigde wêrelddele aangetref. Die naam skroefpalms is misleidend omdat die skroefpalms nie aan die egte palms (familie Arecaceae) verwant is nie.

Die verteenwoordigers van die orde Pandanales is houtagtige of kruidagtige plante, dikwels waterplante, met parallelarige, enkelvoudige blare. By die egte skroefpalms (familie Pandanaceae) is die blare skroefvormig op die stam ingeplant: hulle staan in drie spirale rondom die vertakte stam. Sowel die blare as die blomme en vrugte van die skroefpalms verskil van die van die egte palms. Die wetenskaplike naam van die familie en orde is afgelei van die genus Pandanus, en die naam daarvan is weer afgelei van die Maleise woord pandan, wat "welriekend" beteken.

Sowel die bloeiwyse as die gedroogde blare van spesies soos Pandanus tectorum ruik baie lekker. Die egte skroefpalms (familie Pandanaceae) is 'n tropiese familie van bome en liane wat tot die Ou Wêreld beperk is. Die plante vorm dikwels lugwortels wat tot steltwortels ontwikkel wanneer hulle die grond bereik. Die blomme het geen kelk of kroon nie en staan byeen in kolfvormige bloeiwyses, wat soms deur groot, opvallend gekleurde skutblare omring is.

Die vrugte van Pandanus edulis lyk baie soos pynappels en word op die eiland Madagaskar geëet. Hulle is opgebou uit 'n groot aantal vlesige, seshoekige vruggies wat elkeen nog 'n draadvormige swart styl het. Van die blare van verskeie Pandanus-spesies word matte gevleg, terwyl kwaste van die wortels gemaak word. Vir die doel word die wortels geskraap en vervolgens gespoel sodat die lang vesels van mekaar loskom.

Die egte skroefpalms is tweehuisig, met ander woorde manlike en vroulike blomme word op afsonderlike plante gedra. Die swewende lugwortels het opvallend groot wortelmussies aan hul punte waarin soms klein orgidee of varinkies groei ("hangende blompotte"). Een Pandanus-spesies, Pandanus livinstonianus, word in Suider-Afrika, naamlik Oos-Zimbabwe en Mosambiek, aangetref. Die Sparganiaceae bestaan uit ongeveer 20 spesies wat almal.

Tot die genus Sparganium behoort, en waarvan die meeste in die Noordelike Halfrond voorkom. Hulle is moeras- of waterplante met smal, parallelarige blare wat in twee rye op 'n wortelstok ingeplant is. Die blomme is in trosse of are gerangskik. Die manlike blomme het 3 tot 6 meeldrade, waarvan die helmdrade soms vergroei is. Die vroulike blomme staan in die oksel van die skutblare. Ook die familie Typhaceae is moeras- of waterplante.

Die familie bestaan slegs uit een genus, Typha, waarvan daar wêreldwyd ongeveer 25 spesies voorkom. Een daarvan, Typha latifolia subspesie capensis, is die bekende papkuil, wat wydverspreid in Suider-Afrika voorkom. Al die Typha-spesies is plante met lang, lintvormige blare wat op ʼn wortelstok ingeplant is. Die blomme is dig teenmekaar in silindervormige bloeiwyses gerangskik. Die vroulike are staan onder die manlike are en hulle word deur 'n skutblaar geskei. Hierdie bloeiwyses is gewild in blommerangskikkings.

Verspreiding

 src=
Voorbeelde met duidelike stutwortels op die oewer van 'n bergstroom in Mosambiek
 src=
Blare en vrugte

Die palm is inheems aan Mosambiek, Malawi, Zambië, DRK en Angola.[1] In Suider-Afrika kom dit voor in die suide en noorde van Mosambiek, asook in dele van Manika-provinsie wat aan Zimbabwe se oostelike hooglande grens.

Beskrywing

Die blare is lank en smal met skerp gekromde stekels langs die rande af, en by laer blare ook langs die hoofaar.[2] Die bondels steltagtige stutwortels herinner aan manglied, en is kenmerkend van die boom. Die saamgestelde vrugte lyk na pynappels, en elke afgeplatte steenvruggie is vyfkantig.[2]

Verbouing en gebruik

Hierdie boompie word in tuine aangeplant, en veral langs strande omdat dit gehard is. Die hout is weerstandbiedend teen termietskade.

Kyk ook

Bron

  1. http://globalspecies.org/ntaxa/1219937
  2. 2,0 2,1 Wright, C. H. (1902). PANDANUS livingstonianus Rendle [family PANDANACEAE]. 8. Royal Botanic Gardens, Kew. p. 127. Besoek op 15 December 2014.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Skroefpalm: Brief Summary ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Skroefpalm (Pandanus livingstonianus) is 'n palmagtige boom wat nouverwant is aan die palms. Hierdie palms het hul naam te danke aan die blare wat in 'n kompakte spiraal uit die stam groei. Die wetenskaplike naam herdenk die Skotse ontdekkingsreisiger David Livingstone (1813-1873) wat in een van sy geskrifte, "Die Zambezi en sy sytakke", na 'n soortgelyke plant verwys. Hulle groei tot 13 m hoog, is eensaadlobbig, en het soos die aalwyn 'n bywortelstelsel. Manlike en vroulike plante kom voor.

Volgens sommige klassifikasiestelsels bevat die orde slegs een familie, naamlik die egte skroefpalms (familie Pandanaceae), maar volgens ander stelsels word die families Spargianaceae en Typhaceae ook by hierdie orde ingesluit. Spesies van die familie Pandanaceae word slegs in die trope en die subtrope aangetref.

Die naam skroefpalms is daaraan toe te skryf dat die blare in drie spirale bo mekaar en ewewydig aan mekaar rondom die vertakte stam ingeplant is. Die verteenwoordigers van die ander twee families is moeras- of waterplante en word meestal in die gematigde wêrelddele aangetref. Die naam skroefpalms is misleidend omdat die skroefpalms nie aan die egte palms (familie Arecaceae) verwant is nie.

Die verteenwoordigers van die orde Pandanales is houtagtige of kruidagtige plante, dikwels waterplante, met parallelarige, enkelvoudige blare. By die egte skroefpalms (familie Pandanaceae) is die blare skroefvormig op die stam ingeplant: hulle staan in drie spirale rondom die vertakte stam. Sowel die blare as die blomme en vrugte van die skroefpalms verskil van die van die egte palms. Die wetenskaplike naam van die familie en orde is afgelei van die genus Pandanus, en die naam daarvan is weer afgelei van die Maleise woord pandan, wat "welriekend" beteken.

Sowel die bloeiwyse as die gedroogde blare van spesies soos Pandanus tectorum ruik baie lekker. Die egte skroefpalms (familie Pandanaceae) is 'n tropiese familie van bome en liane wat tot die Ou Wêreld beperk is. Die plante vorm dikwels lugwortels wat tot steltwortels ontwikkel wanneer hulle die grond bereik. Die blomme het geen kelk of kroon nie en staan byeen in kolfvormige bloeiwyses, wat soms deur groot, opvallend gekleurde skutblare omring is.

Die vrugte van Pandanus edulis lyk baie soos pynappels en word op die eiland Madagaskar geëet. Hulle is opgebou uit 'n groot aantal vlesige, seshoekige vruggies wat elkeen nog 'n draadvormige swart styl het. Van die blare van verskeie Pandanus-spesies word matte gevleg, terwyl kwaste van die wortels gemaak word. Vir die doel word die wortels geskraap en vervolgens gespoel sodat die lang vesels van mekaar loskom.

Die egte skroefpalms is tweehuisig, met ander woorde manlike en vroulike blomme word op afsonderlike plante gedra. Die swewende lugwortels het opvallend groot wortelmussies aan hul punte waarin soms klein orgidee of varinkies groei ("hangende blompotte"). Een Pandanus-spesies, Pandanus livinstonianus, word in Suider-Afrika, naamlik Oos-Zimbabwe en Mosambiek, aangetref. Die Sparganiaceae bestaan uit ongeveer 20 spesies wat almal.

Tot die genus Sparganium behoort, en waarvan die meeste in die Noordelike Halfrond voorkom. Hulle is moeras- of waterplante met smal, parallelarige blare wat in twee rye op 'n wortelstok ingeplant is. Die blomme is in trosse of are gerangskik. Die manlike blomme het 3 tot 6 meeldrade, waarvan die helmdrade soms vergroei is. Die vroulike blomme staan in die oksel van die skutblare. Ook die familie Typhaceae is moeras- of waterplante.

Die familie bestaan slegs uit een genus, Typha, waarvan daar wêreldwyd ongeveer 25 spesies voorkom. Een daarvan, Typha latifolia subspesie capensis, is die bekende papkuil, wat wydverspreid in Suider-Afrika voorkom. Al die Typha-spesies is plante met lang, lintvormige blare wat op ʼn wortelstok ingeplant is. Die blomme is dig teenmekaar in silindervormige bloeiwyses gerangskik. Die vroulike are staan onder die manlike are en hulle word deur 'n skutblaar geskei. Hierdie bloeiwyses is gewild in blommerangskikkings.

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Pandanus livingstonianus ( Inglês )

fornecido por wikipedia EN

Pandanus livingstonianus Rendle is one of some 752 palaeotropical species of dioecious tree in the genus Pandanus, popularly known as Screw pines, and occurs from Angola eastwards across tropical Africa and down the east coast of Southern Africa.

Named for the Scottish explorer David Livingstone (1813-1873), this palm-like tree on stilt roots also has the appearance of a mangrove, and occurs in Mozambique, Malawi, Zambia, Zaire and Angola.[1] Its preferred habitat is along river banks and in freshwater swamps, where it is sometimes found in extensive stands, growing to an altitude of 900 m.[2][3]

The species is under threat in some areas and the Threatened Plants Programme (TPP) is salvaging plants in the Lumangwe and Kabwelume Falls areas where the Zambian government is planning hydro-electric projects.[4] In the Zambesi Delta the species grows along riverine forest subject to seasonal flooding, intercalating with tidal forests.

Female plants produce round, compound fruit about 10–20 cm in diameter made up of merged drupes,[5] resembling a pineapple. These turn from green to a bright reddish-orange when mature and are eaten by many animals including elephants, monitor lizards, rodents, bats and crustaceans. The timber is resistant to termites.[6]

Gallery

References

  1. ^ "Global Species : Pandanus livingstonianus". globalspecies.org. Retrieved 2017-07-13.
  2. ^ "Pandanus livingstonianus in Global Plants on JSTOR". plants.jstor.org. Retrieved 2017-07-13.
  3. ^ "Flora of Mozambique: Species information: Pandanus livingstonianus". www.mozambiqueflora.com. Retrieved 2017-07-13.
  4. ^ "SABONET Threatened Plants - Arthyrium, Pandanus, Habenaria". Archived from the original on 2009-01-06. Retrieved 2014-10-16.
  5. ^ Wright, C. H. (1902). PANDANUS livingstonianus Rendle [family PANDANACEAE]. Vol. 8. Royal Botanic Gardens, Kew. p. 127. Retrieved 15 December 2014.
  6. ^ Watt and Breyer-Brandwijk

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia authors and editors
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia EN

Pandanus livingstonianus: Brief Summary ( Inglês )

fornecido por wikipedia EN

Pandanus livingstonianus Rendle is one of some 752 palaeotropical species of dioecious tree in the genus Pandanus, popularly known as Screw pines, and occurs from Angola eastwards across tropical Africa and down the east coast of Southern Africa.

Named for the Scottish explorer David Livingstone (1813-1873), this palm-like tree on stilt roots also has the appearance of a mangrove, and occurs in Mozambique, Malawi, Zambia, Zaire and Angola. Its preferred habitat is along river banks and in freshwater swamps, where it is sometimes found in extensive stands, growing to an altitude of 900 m.

The species is under threat in some areas and the Threatened Plants Programme (TPP) is salvaging plants in the Lumangwe and Kabwelume Falls areas where the Zambian government is planning hydro-electric projects. In the Zambesi Delta the species grows along riverine forest subject to seasonal flooding, intercalating with tidal forests.

Female plants produce round, compound fruit about 10–20 cm in diameter made up of merged drupes, resembling a pineapple. These turn from green to a bright reddish-orange when mature and are eaten by many animals including elephants, monitor lizards, rodents, bats and crustaceans. The timber is resistant to termites.

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia authors and editors
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia EN

Pandanus livingstonianus ( Vietnamita )

fornecido por wikipedia VI

Pandanus livingstonianus là một loài thực vật có hoa trong họ Dứa dại. Loài này được Rendle miêu tả khoa học đầu tiên năm 1894.[1]

Chú thích

  1. ^ The Plant List (2010). Pandanus livingstonianus. Truy cập ngày 8 tháng 6 năm 2013.

Tham khảo

Hình tượng sơ khai Bài viết liên quan đến Họ Dứa dại này vẫn còn sơ khai. Bạn có thể giúp Wikipedia bằng cách mở rộng nội dung để bài được hoàn chỉnh hơn.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia tác giả và biên tập viên
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia VI

Pandanus livingstonianus: Brief Summary ( Vietnamita )

fornecido por wikipedia VI

Pandanus livingstonianus là một loài thực vật có hoa trong họ Dứa dại. Loài này được Rendle miêu tả khoa học đầu tiên năm 1894.

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia tác giả và biên tập viên
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia VI