dcsimg

Asiatiese glasvisse ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Asiatiese glasvisse (Ambassidae) behoort aan die orde Perciformes. Die spesies word natuurlik in Asië, Oseanië, die Indiese Oseaan en die westelike Stille Oseaan aangetref. Die familie bevat omtrent 50 spesies in agt genera. Drie van die spesies kom aan die Suider-Afrikaanse kus voor.

Die Ambassidae bereik 'n grootte van 26 cm en verskeie soorte het deurskynende of halfdeurskynende liggame.

Spesies

Genus Ambassis

Genus Chanda

Genus Denariusa

Genus Gymnochanda

Genus Paradoxodacna

Genus Parambassis

Genus Pseudambassis

Genus Tetracentrum

Sien ook

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Asiatiese glasvisse: Brief Summary ( Afrikaans )