dcsimg

Breëstertgrasvoël ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Breëstertgrasvoël (Melocichla mentalis) is 'n skaars standvoël in welige gras aangrensend aan woude en bosooptes, dikwels naby water. Hulle kom een-een voor of in pare. Die voël is 20 cm groot en weeg 33 – 38 gram. In Engels staan die voël bekend as die Moustached Grass Warbler.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Melocichla mentalis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Breëstertgrasvoël: Brief Summary ( Afrikaans )