dcsimg

Altaïese argali ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Altaïese argali (Ovis ammon ammon) is ’n tradisionele subspesie van argali, ’n wildeskaap wat op die hoë dele van die Altai-gebergte hou. Dit is die grootste van alle skaapspesies met die swaarste horings: dié van volwasse mannetjies kan tot 35 kg weeg.[2] Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Verwysings

  1. Lys van bedreigde spesies
  2. Rashid Jamsheed, Memories of a Sheep Hunter, Safari Press (1996, 2de uitgawe) ISBN 1-57157-021-7


Crystal txt.png

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia-artikel vertaal

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Altaïese argali: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Altaïese argali (Ovis ammon ammon) is ’n tradisionele subspesie van argali, ’n wildeskaap wat op die hoë dele van die Altai-gebergte hou. Dit is die grootste van alle skaapspesies met die swaarste horings: dié van volwasse mannetjies kan tot 35 kg weeg. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF