dcsimg
Image of Honey Candelabra
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Spurge Family »

Honey Candelabra

Euphorbia tetragona Haw.

Heuningnaboom ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Heuningnaboom (Euphorbia tetragona) is 'n boom wat 6–8 m hoog word. Die fotosinterende stingels is vierhoeking, vandaar die wetenskaplike naam tetragona wat vierkantig beteken.

Verspreiding

Die boom kom voor vanaf Grahamstad tot noord van Durban. Hulle groei in stande op steil, warm, klipperige noordelike en westelike hellings en kranse.

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Heuningnaboom: Brief Summary ( Afrikaans )