dcsimg
Image of nineawn pappusgrass
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » True Grasses »

Nineawn Pappusgrass

Enneapogon desvauxii P. Beauv.

Agdaegras ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Agdaegras (Enneapogon desvauxii P.Beauv.) is 'n grasspesie wat inheems is aan Suid-Afrika, Botswana en Namibië. Dit kom veral in die Nama-Karoo en die Kalahari voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[1]

Beweiding

Die naam het betrekking op die vinnige groei van die plant ná reënval. Dit kan agt dae later reeds bewei word. Die beweidingswaarde is nogtans gering.

EIW SWIW LnregWIW Weidingsindekswaarde[2] 1 1 0.9

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Agdaegras: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Agdaegras (Enneapogon desvauxii P.Beauv.) is 'n grasspesie wat inheems is aan Suid-Afrika, Botswana en Namibië. Dit kom veral in die Nama-Karoo en die Kalahari voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF