dcsimg

Okavango-suierbekkie ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Okavango-suierbekkie (Chiloglanis fasciatus) is 'n varswater vis wat voorkom in die Okavangorivier, Kwandorivier en die boonste gedeelte van die Zambezirivier in Suider-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Okavango suckermouth.

Voorkoms

Die vis se lyf is slank en taps met die stertvin gevurk. Die kop is geboë en die baarde langerig. Die oë is redelik groot en die vis is deurskynend wit met donker bruin vlekke op. Daar is bruin bande oor die vinne. Die vis word tot 65 mm lank.

Habitat

Die vis leef in rotsagtige stroomversnellings asook in plantegroei op die wal van die hoofstroom. Die vis vreet Ongewerweldes en alge vanaf die oppervlakte van plante en rotse.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Okavango-suierbekkie: Brief Summary ( afrikaans )