Die raasblaar[1] (Combretum zeyheri Sond.) is 'n boom wat inheems is aan Suid-Afrika. Dit groei in die noordooste van die land. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys. [2]
Hierdie bladwisselende boom word 3 – 10 m hoog en kom so ver noord as Kenia voor.[3]
Die raasblaar (Combretum zeyheri Sond.) is 'n boom wat inheems is aan Suid-Afrika. Dit groei in die noordooste van die land. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys.
Hierdie bladwisselende boom word 3 – 10 m hoog en kom so ver noord as Kenia voor.